Simon Verbeek sweer wraak nadat seerowers sy skip steel en sy vrou, Maria, ontvoer. Sy desperate soektog lei hom na 'n spookskip en 'n gevaarlike avontuur vol intriges, storms en 'n geheimsinnige vyand. more
USD $6.99